December Promotion: 20% off all orders. Use coupon: Dec2017 - FREE Delivery on orders of R4500 or more!
Our Tasting Room will be closed 15, 24, 25, 26, 31 December and 1 January

Follow us:

BUY WINE

Events

#heartWellington 12 – 14 February 2016

heartWellington-e-flyer

Click to view

MAAK WELLINGTON DIE PUNT VAN JOU HART 12 – 14 FEBRUARIE

Wellington is die warm hart van die Kaapse Wynlande en trots om die liefde te vier gedurende Valentynsnaweek 2016.

Wynplase en restaurante gaan saamspan om na vore te kom met spesiale aanbiedinge om harte oral warm te laat klop oor Wellington se ongekende skoonheid, weggesteekte hoekies en wynjuwele vir elkeen se smaak.

Maak Wellington jou en jou geliefdes se bestemming en voel die liefde in #heartWellington.

Besoek ons op www.wellington.co.za, FB, Twitter of kontak die Toerismekantoor by 021 864 1378 vir verdere inligting.

Spread the luv

LOVE IS IN THE AIR IN WELLINGTON ON 12 – 14 FEBRUARY

Wellington is the warm heart of the Cape Winelands – the ideal destination to celebrate Valentine weekend in 2016.

Wine farms and restaurants will be teaming up with hot offers in order to spread the love in a town which is known for its unrivalled beauty, tucked away secrets and wine gems for the everyday drinker as well as the connoisseur.

Choose Wellington for your love destination during our #heartWellington weekend.

Visit us on www.wellington.co.za, FB, Twitter or contact the Tourism Office at 021 864 1378

Spread the luv